Voorbereiding Vir Hoerskool-Wiskunde Afrikaans

Format:Paperback

Publisher:Cambridge University Press (South Africa)

Published:21st Aug '14

Currently unavailable, and unfortunately no date known when it will be back

Voorbereiding Vir Hoerskool-Wiskunde Afrikaans cover

Voorbereiding vir Hoërskoolwiskunde is geskryf vir leerders in die finale jaar van hul laerskoolopleiding, wat wil verseker dat hulle ten volle gereed is om met skoolwiskunde op sekondêre vlak te begin. Verder is dit ook geskryf vir leerders in hul eerste jaar op hoërskool, wat bykomende hersiening en oefening in basiese vaardighede benodig.

ISBN: 9780620567862

Dimensions: unknown

Weight: unknown

2nd Revised edition