SLAAG Landbouwetenskappe Graad 12 Afrikaans

Altus Strydom author Henricho Ferreira author Peter J Holmes author

Format:Paperback

Publisher:Cambridge University Press

Published:26th Jun '14

Currently unavailable, and unfortunately no date known when it will be back

SLAAG Landbouwetenskappe Graad 12 Afrikaans cover

SLAAG Landbouwetenskappe bevat noodsaaklike inhoud van die vak om jou te help om vir die eindeksamen voor te berei. Hierdie gids bied jou die volgende: 'n opsomming van belangrike inhoud wat deur die kurrikulum gedek word ʼn verskeidenheid eksamentipe vrae vir oefening, sowel as voorgestelde antwoorde waardeur jy kan werk definisies van sleutelwoorde wat in vrae gebruik word, asook wenke om jou in die eksamen te help. Graad 12 Landbouwetenskappe kort en kragtig saamgevat!

ISBN: 9781107452350

Dimensions: unknown

Weight: unknown